# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het ʼn spesiale span ondersoekers ontplooi om die noodlottige verbyry-skietery in Reigerpark, Ekurhuleni, te ondersoek. Ses mense is dood in die voorval wat Saterdagaand plaasgevind het, en drie ander is beseer. Masemola, wat gister die plaaslike polisiekantoor besoek het om die jongste inligting oor die situasie te kry en die gemeenskap toe te spreek, sê hulle sal nie toelaat dat sulke voorvalle weer gebeur nie:
Masemola ontplooi gespesialiseerde span om Reigerpark-moordenaars op te spoor [KLANK]
ENG MasemolaOnShootingProbe