# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy en die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het vasgesit oor ‘n plan om die taakspan vir politieke moorde onmiddellik te ontbind. Masemola het gister tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig Sibiya het ‘n voorstel vir die skielike ontbinding voorgelê, maar hy het dit verwerp. Hy sê hy het eerder ‘n geleidelike uitfasering bepleit, maar Sibiya het later ‘n brief in sy eie naam uitgereik om die ontbinding af te dwing:
Masemola en Sibiya sit vas oor plan om taakspan vir politieke moorde onmiddellik te ontbind [KLANK]
ENG MasemolaOnClash