# Die Gautengse polisie monitor die versetoptrede by Maponya Winkelsentrum in Pimville, Soweto ná die dood van ‘n e-taxi-bestuurder gister. Dit volg nadat vier aanvallers ‘n e-taxi, wat voor die winkelsentrum se ingang geparkeer was, genader het, die bestuurder doodgeskiet en twee mense beseer het. Die voorval word na bewering gekoppel aan spanning tussen taxi-operateurs en e-taxi bestuurders. Die woordvoerder van die Johannesburgse-metropolisie, Xolani Fihla, vra padgebruikers en inwoners om die gebied te vermy en alternatiewe roetes te gebruik:
Maponya Winkelsentrum vandag gesluit ná bestuurder se dood en e-taxis aan die brand gesteek is [KLANK]
ENG XolanionMaponyaMall