# Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Solly Mapaila, sê terwyl die party sy onafhanklike verkiesingspad uitstippel, staar hy kritieke uitdagings in die gesig voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Mapaila het tydens hul Limpopo-verkiesingskongres gesê die organisasie is groter as enige verkiesingswedloop. Hy het lede gevra om interne verdeeldheid te vermy, gedissiplineerd te bly en die belange van gemeenskappe voor persoonlike ambisies te stel, aangesien Suid-Afrikaners eerlike leierskap soek:
Mapaila waarsku die SAKP sal getoets word voor verkiesing [KLANK]
ENG-MapailaOnCampaign