# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, het sekretaris-generaal Fikile Mbalula verdedig en sê mense moenie oordeel voor die hofbeslissing oor hul kandidaatlyste nie. Die Konstitusionele Hof lewer vandag uitspraak in die ANC se aansoek om 181 raadslid-kandidate op die stembrief te plaas vir die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. Lede van sy party vra dat Mbalula bedank na sy versuim om kandidaatlyste voor die sperdatum in te dien. Mantashe het aan die SABC gesê dis onregverdig om die skuld op een persoon te pak:
Mantashe verdedig Mbalula oor kandidaatlyskrisis in aanloop tot verkiesing [KLANK]
ENG MantasheOnBlame