Skip to content

MANCOSA vra regering om deelnamekrisis in hoër onderwyssektor aan te pak [KLANK]

# Die MANCOSA-onderwysinrigting sê die Nasionale Ontwikkelingsplan teiken ‘n tersiëre onderwysdeelname van 30-persent teen 2030 terwyl die huidige beramings daarop dui dat die mikpunt nie bereikbaar is sonder aansienlike ingrypings nie. Dokter Stephan van der Merwe van MANCOSA sê dis ‘n krisis en ingrypings soos finansiële ondersteuningsmeganismes en openbare-privaat venootskappe is nodig:

AFR StephanonSector