# ‘n Akademikus by MANCOSA, Adri van der Merwe, vra vir die hervorming van die tegnologiebedryf in Suid-Afrika. Van der Merwe sê met ‘n beraamde tekort van tussen 20-duisend en 70-duisende bekwame, opgeleide, professionele persone in areas soos kubersekerheid, kunsmatige intelligensie, en sagtewareontwikkeling, is die behoefte veel groter as wat die bedryf voorsien. Sy sê die gaping verteenwoordig ‘n kragtige geleentheid om te heroorweeg hoe Suid-Afrika mense onderrig, oplei, en sy slimste denkers behou:
MANCOSA vra dat Suid-Afrika die tekort aan tegnologie-talent aanspreek [KLANK]
AFR AdrionTechTalent