Skip to content

MANCOSA sê Suid-Afrika moet op geestesgesondheid fokus [KLANK]

# MANCOSA Skool vir Gesondheidsorg sê Suid-Afrika sukkel al meer met maatskaplike en ekonomiese probleme, en geestesgesondheid moet ʼn prioriteit bly. ʼn MANCOSA-akademikus, Adri van der Merwe, sê hierdie bekommernisse moet met gefokusde ondersteuning en bewusmakingsprojekte aangespreek word wat individue en ondernemings in staat stel om die veranderende omgewing met veerkragtigheid te hanteer. Sy sê sedert die middel van 2022 beleef Suid-Afrika ʼn ontwrigtende ekonomiese klimaat wat baie ondernemings in finansiële moeilikheid dompel wat tot bankrotskap lei:

AFR AdrionMentalHealth