Skip to content

MANCOSA sê afname in STEM-opvoeding bedreig die land se vermoë om in kennisgedrewe ekonomie mee te ding [KLANK]

# MANCOSA Academic sê die daling in Suid-Afrika se prestasie in Wetenskap-, Tegnologie-, Ingenieurswese- en Wiskunde-opvoeding is ‘n knaende kwessie. Wêreldstandaardmetings beoordeel die land as swak en benadruk stelseluitdagings vereis dringende aandag. Woordvoerder Andi Venter sê dit bedreig die land se vermoë om in ‘n kennisgedrewe ekonomie mee te ding. Sy sê talle leerders gaan universiteit toe belas met ongelyke skoolopleiding, swak wiskundige grondslag, beperkte toegang tot laboratoriums, taalhindernisse en onvoldoende loopbaanvoorligting:

AFR VenteriOnDrivenEconomy