# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê sy departement werk nou saam met die polisie, die Oos-Kaapse regering en die Universiteit van Fort Hare se sekuriteitspanne om kalmte te herstel en studente en personeel te beskerm. Manamela het die media ingelig oor die situasie by Fort Hare na verwoestende brandstigtingaanvalle tydens studentebetogings. Die minister sê wat by Fort Hare gebeur het, is nie betogings nie, maar misdadig:
Manamela wil kalmte by Universiteit van Fort Hare herstel na verwoestende brandstigtingaanvalle [KLANK]
ENG ManamelaonFortHare