Skip to content

Manamela verbind hom tot hersiening van vaardighede en opleiding [KLANK]

# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die regering bly gefokus op groei, werkskepping en die vermindering van armoede deur onderwys en vaardigheidsontwikkeling. Hy het tydens sy departement se begrotingsrede in die Parlement planne uiteengesit om die vaardigheidstelsel te hervorm met ‘n dubbele opleidingsmodel wat klaskamer-onderrig en werkplek-ervaring verbind. Manamela lê klem op die versterking van Kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en –opleiding as sentrums vir beroepsopleiding:

ENG-ManamelaOnPostSchoolSystem