Skip to content

Man wat verdink is van medepligtigheid in Olorato Mongale-moord, praat daaroor [KLANK]

# Fezile Ngubane, wat aanvanklik een van drie verdagtes was in die moord op Olorato Mongale, sê hy was nog nooit by misdaad betrokke nie. Die 30-jarige Mongale is ʼn week gelede dood aangetref nadat sy as vermis aangemeld is ná ʼn afspraak in Johannesburg. Een verdagte wat met haar moord verbind word, Philangenkosi Makhanya, is Vrydag in ʼn skietery met die polisie dood. Ngubane, wat na ʼn ondersoek vrygelaat is, sê die voorval het hom geskok gelaat:

ENG NgubaneOnNotBeingACriminal