# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n 46-jarige man in Kensington, Kaapstad, in hegtenis geneem in verband met dreigende boodskappe wat aan premier Alan Winde gestuur is. Die polisie het begin ondersoek instel nadat Winde na bewering verlede maand die teksboodskappe ontvang het. Polisiewoordvoerder André Traut sê daar was ook ‘n regstreekse doodsdreigement:
Man vasgetrek oor dreigemente teen Wes-Kaapse premier Alan Winde [KLANK]
ENG TrautONPremier