Skip to content

Man vas nadat motor tussen ondersteuners inploeg by Liverpool-parade na Premierliga-oorwinning [KLANK]

# Twee mense, insluitend ʼn kind, is ernstig beseer terwyl 27 na ʼn hospitaal geneem is nadat ʼn motor tussen skares ingeploeg het by die Liverpool-sokkerklub se Premierliga-parade in Engeland. Die vermeende bestuurder van die voertuig, ʼn 53-jarige Britse man, is gearresteer. Merseyside-polisie se Assistent-hoofkonstabel, Jenny Sims, sê vier mense, drie volwassenes en ʼn kind, moes onder die voertuig uitgehaal word:

ENG SimsOnCarIncident