Skip to content

Man aangekeer vir die besit van plofstof en vuurwapens in Ekurhuleni [KLANK]

# Die Ekurhuleni-metropolisie het ‘n 47-jarige man vir die besit van plofstof, ‘n militêre uniform, vuurwapens en ongelisensieerde ammunisie in die Heidelberg-gebied vasgetrek. ‘n Polisiewoordvoerder, Millicent Kekana, sê wetstoepassingsbeamptes het inligting ontvang oor ‘n man wat daarvan verdink word dat hy ongelisensieerde vuurwapens en skerp ammunisie besit. Sy sê ‘n lasbrief is verkry en goedgekeur, waarna die operasie by die Rietvlei-erf van stapel gestuur is:

ENG KekanaonExplosives