# ‘n Emosionele voorsitter van Mamelodi Sundowns, Thlopie Motsepe, het hulde gebring aan wyle Jayden Adams en hom beskryf as ‘n sokkerspeler wie se talent en nalatenskap buite Suid-Afrika se grense onthou sal word. Motsepe het tydens Adams se begrafnis die middelveldspeler se prestasies as ‘n Bafana Bafana -internasionale speler, Afrika-kampioen en FIFA Wêreldbeker -speler gevier. Motsepe het hom beskryf as ‘n nederige en charismatiese spanmaat wie se onselfsugtige karakter hom geliefd en gerespekteer gemaak het:
Mamelodi Sundowns-voorsitter loof Jayden Adams se nalatenskap [KLANK]
ENG-MotsepeOnJayden