Skip to content

Malusi Gigaba sê Nathi Mthethwa het geglo in ANC se vernuwing [KLANK]

# Die ANC nasionale uitvoerende komiteelid, Malusi Gigaba, sê wyle ambassadeur Nathi Mthethwa het geglo in die hernuwing en politieke opbou van die ANC. Die 58-jarige Mthethwa, wat as die hoof van Suid-Afrika se sending in Parys, Frankryk, gedien het, is verlede week in die Franse hoofstad oorlede. Sy begrafnisdiens is tans aan die gang in KwaMbonambi in KwaZulu-Natal. Gigaba het aan SABC News gesê die party het ‘n waardevolle lid van die generasie verloor:

ENG GigabaonMthethwa