Skip to content

Malema vra vir wangedrag-ondersoek na landdros Olivier se skuldigbevinding [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema het ‘n vernietigende aanval op landdros Twanet Olivier van die Oos-Londense landdroshof in KuGompo City, Oos-Kaap, geloods. Hy het haar as onbevoeg beskryf en sê sy moet van wangedrag aangekla word. Malema het ondersteuners buite die hof toegespreek en die hof van vooroordeel en politieke inmenging beskuldig na sy vyf jaar vonnis vir oortredings van die Vuurwapenwet. Hy het ook die vervolgingspan gekritiseer en beweerde prosedurele wangedrag aangevoer. Hy het belowe die EFF sal nie ontmoedig word nie:

ENG-MalemaOnMagistrateOlivier