Skip to content

Malema veroordeel parlementêre ad hoc-komitee se weiering om Mkhwanazi te dagvaar [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema eis dat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, onmiddellik gedagvaar word om voor die parlementêre ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, te verskyn. Die komitee oorweeg om sy opdrag te verander wat hom sal toelaat om bewyse van ander getuies te kry voor dié van Mkhwanazi, wat die eerste getuie op die lys is. Hy sal na verwagting volgende week voor die Madlanga-kommissie verskyn. Malema sê die Parlement kan nie ondergeskik wees aan die kommissie nie:

ENG MalemaOnSubpoena