# Die leier van die EFF, Julius Malema, het die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, gekritiseer omdat sy weier om te sê wie die aanklaer van die Nasionale Vervolgingsgesag is wat by georganiseerde misdaad betrek word. Batohi het aan die parlementêre ad hoc-komitee oor polisie-korrupsie gesê ondersoeke is aan die gang, maar wou nie die persoon se identiteit verklap nie. Malema sê ‘n korrupte NVG bedreig die Grondwet, en hou vol Batohi moet bedank as sy nie name kan gee nie:
Malema striem Batohi vir weerhouding van beskuldigde NVG-aanklaer se naam [KLANK]
ENG MalemaOnAccusations