Skip to content

Malema sê Ramaphosa kan sy presidensiële voordele verloor as hy in staat van beskuldiging geplaas word[KLANK]

# EFF-leier Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa kan sy pensioen en ander voordele, insluitend veiligheidsbeskerming, verloor, indien hy as gevolg van die Phala Phala-saak as president afgedank word. Malema het tydens die party se jeugmobiliseringsveldtog in Sandton die Parlement se ampsklagproses verduidelik en gesê dit kan plaasvind selfs al bedank Ramaphosa. Hy het ook beweer die proses kan tot ‘n wyer ondersoek lei na Ramaphosa se privaat kommunikasie en finansiële rekords rondom die beweerde buitelandse valuta-transaksies:

 

ENG MalemaOnBenefits