# Die EFF-leier Julius Malema sê die regering het misluk om geleenthede, insluitend werksgeleenthede, vir jong mense te skep. Hy het Maandag die hoofrede gelewer by die party se Jeugdagviering in Umlazi, KwaZulu-Natal. Malema sê vandag se jeug moet deur die Klas van 1976 geïnspireer word om vir gratis onderwys en teen geslagsgeweld te veg:
Malema sê ANC het jong mense in die steek gelaat [KLANK]
ENG MalemaOnEducation