# Die EFF-leier Julius Malema sê hy het vrede met Floyd Shivambu se herontplooiing na die Parlement deur die MK-party. Malema het buite die huis van die ontslape akteur Presley Chweneyagae na die kwessie verwys en gesê hy sal nie by Shivambu se sake inmeng nie. Dit volg na Shivambu as sekretaris-generaal verwyder is en nou net ‘n gewone lid van die Parlement is. Malema sê die Parlement word nou deur jongmense bestuur en as Shivambu probeer om sy gewig rond te gooi, is hulle reg vir hom:
Malema onverstoord deur Shivambu se terugkeer na die Parlement [KLANK]
ENG-MalemaOnFloyd