Skip to content

Malema dring aan ampsklagkomitee moet Ramaphosa se interdik-aansoek teenstaan [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, het die Parlement se onafhanklike ampsklagskomitee gevra om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek te betwis. Dit vra dat verrigtinge rondom die Phala Phala-saak gestaak word. Malema het reageer nadat die Parlement se Grondwetlike en Regsdienste-kantoor vanoggend aanbeveel het die komitee moet die aansoek teenstaan ​​en sy werk voortsit, maar onafhanklik en onpartydig bly in sy grondwetlike pligte. Malema sê die proses moet nie vertraag word nie:

ENG-MalemaOnChallenge