# Die EFF-leier Julius Malema het rasgebaseerde bewerings tydens die Parlement se Ad Hoc-komiteeverrigtinge verwerp en lede aangespoor om op die wet en feite te fokus, eerder as emosies. Malema het in reaksie op bewerings van rasse-vooroordeel gesê niemand neem aan die komitee deel as gevolg van hul velkleur nie, en beklemtoon die Parlement se plig is om beginselvas te bly en deur die wet gelei te word, nie ras, geslag of persoonlike gevoelens nie:
Malema doen beroep vir fokus op die wet, nie ras, in Ad Hoc-komitee [KLANK]
ENG-MalemaOnRace