Skip to content

Malema beplan ’n mosie teen die Nasionale Vergadering se speaker oor die ampsklagprosedure [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê hulle gaan ʼn mosie by die Parlement indien en vra dat die Nasionale Vergadering se speaker, Thoko Didiza, bedank uit haar oorsigrol in die Ampsklagkomitee. Dit volg nadat Didiza besluit het om nie president Cyril Ramaphosa se aansoek vir ʼn interdik teen die ampsklagprosedures, teen te staan nie. Malema sê die speaker is verkeerd omdat sy nie die president se interdik teenstaan nie en voeg by dat sy versuim om die Parlement te beskerm:

ENG MalemaOnSpeaker