Skip to content

Maleisië, Suid-Afrika versterk handelsbetrekkinge [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa en die Maleisiese premier Anwar Ibrahim het ooreengekom om handelsbetrekkinge te versterk. Ramaphosa is op ‘n drienasie-besoek aan Asië. Beide leiers het voortgesette samewerking tussen ministeries en agentskappe aangemoedig. Ramaphosa sê hy sal die deelname van die privaat sektor in velde wat verband hou met spoorvervoer, logistiek en infrastruktuurontwikkeling verwelkom:

ENG RamaphosaonTrade