Skip to content

Malatsi bevestig ontwikkeling van nuwe befondsingsmodel vir die SABC is aan die gang [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê die proses om ‘n nuwe befondsingsmodel vir die SABC te ontwikkel is aan die gang. Die regering het 704-miljoen-rand oor drie jaar aan die openbare uitsaaier toegeken, insluitend 43-miljoen vir inhoud, 464-miljoen vir sy mandaat en 197-miljoen-rand vir Channel Africa. Die minister het aan die SABC News gesê die befondsing is noodsaaklik om te midde van finansiële druk dienste te onderhou:

ENG-MalatsiOnSABCFunding