Skip to content

Malaka-familietrust ontken uitvoerende hoof se omkoopskandaal [KLANK]

# Die Malaka-familietrust het die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, te midde van omkoperybewerings verdedig. Die trust sê die 60-duisend-rand wat aan die Daily Maverick-joernalis, Pieter-Louis Myburgh, aangebied is, het van trustwoordvoerder Phasha Makgolane gekom, nie Malaka nie. Die exposé toon beweerde pogings om Myburgh om te koop te midde van ondersoeke na trustkontrakte en Malaka se eiendomstransaksies. Die Trust-woordvoerder, Ayanda Jele, het ‘n onderhoud met eNCA die bewerings ontken:

ENG-JeleOnMalaka