Skip to content

Makashule Gana van Rise Mzansi gekies as voorsitter van ampsklagkomitee [KLANK]

# Makashule Gana van Rise Mzansi is verkies as voorsitter van die Parlement se ampsklagkomitee nadat hy 19 stemme teen 12 ontvang het. Die komitee het sy eerste sitting gehou om leierskap te kies, met die ANC en DA wat Gana se nominasie ondersteun het. Die EFF het United Africans Transformation se Wonderboy Mahlatsi genomineer. Die komitee sal sake ondersoek wat verband hou met die kontantdiefstalskandaal p president Cyril Ramaphosa se plaas Phala Phala. Gana sê reëls is reeds in plek, en sal nie die komitee se werk vertraag nie:

ENG GanaOnWorkUnderway