# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die organiseerders van die March and March-veldtog gevra om Nigerië te vereer vir sy ondersteuning tydens die anti-apartheidstryd. Hy sê Nigerië het finansiële hulp, beurse en politieke solidariteit verleen en moet erken word vir sy bydrae tot demokrasie. Die beweging beywer hom teen ongedokumenteerde immigrante. Makaneta vra hy moet nie ongedokumenteerde kinders teiken nie, en beklemtoon alle kinders het ‘n grondwetlike reg op basiese onderwys:
Makaneta vra Nigerië se rol tydens SA se anti-apartheidstryd moet erken word [KLANK]
ENG-MakanetaOnMarch-March