Skip to content

Maimane vra regering van nasionale eenheid om op doelbewuste optrede te fokus [KLANK]

# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die sukkelende ekonomie, hoë werkloosheid en basiese waardigheid wat onbekostigbaar geword het, noodsaak ‘n president wat die regering lei met ‘n spesifieke doel om hierdie krisisse op te los. Hy sê ongelukkig is president Cryil Ramaphosa vasgevang in die Phala Phala-omstredenheid. Maimane het gister in die Nasionale Vergadering gesê die regering van nasionale eenheid moet weg beweeg van die probleme wat sy aandag aflei en op doelbewuste optrede fokus:

ENG MaimaneOnAction