Skip to content

Maimane vra Ramaphosa om minister van Polisie vanuit eie geledere aan te stel [KLANK]

# Die leier van Build One Suid-Afrika, Mmusi Maimane, vra president Cyril Ramaphosa om beslissende stappe te doen en ‘n etiese minister van Polisie vanuit eie geledere aan te stel. Maimane het tydens die debat oor die Presidensie se begroting die etiek van die huidige minister, Senzo Mchunu, se gedrag bevraagteken en waarsku daarteen om hom as ‘n spookwerker te plaas. Hy versoek Ramaphosa om grondwetlike bepalings te volg en ‘n leier te kies wat polisielede kan vertrou:

ENG-MaimaneOnPolice