# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die regering behoort te midde van wêreldwye onsekerheid, ‘n onbestede bedrag van tien-miljard-rand te gebruik om die algemene brandstofheffing in November tydelik te verlaag. Hy sê Suid-Afrika moet ook die manier waarop brandstofpryse vasgestel word hersien, plaaslike raffinaderye versterk en minder afhanklik wees van ingevoerde ruolie. Maimane vra ook vir beter besteding op munisipale vlak en sê gesonde finansiële bestuur en bekwame leierskap is noodsaaklik:
Maimane vra brandstofpryshervorming en beter munisipale besteding [KLANK]
ENG-MaimaneOnFuel