Skip to content

Maimane steun Ramaphosa se G20-pogings, vra beleggingsfokus, RNE-optrede [KLANK]

# Build One South Africa het president Cyril Ramaphosa geprys vir sy leierskap in die internasionale arena, veral binne die G20. Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, sê egter die sukses van die beraad moet aan verhoogde belegging gemeet word en nie aan vergaderings nie. Maimane vra ook vir sterker plaaslike regering en ‘n duidelike plan vir die regering van nasionale eenheid. Hy beklemtoon die behoefte vir minder prioriteite en meer beslissende optrede om Suid-Afrika se ekonomie en jeuggeleenthede aan te vuur:

ENG-MaimaneOnSupport