Skip to content

Maimane sê Mabuza was ’n sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke reis [KLANK]

# BOSA-leier Mmusi Maimane sê die gewese adjunkpresident David Mabuza was ʼn sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke reis. Mabuza was van 2018 tot 2023 Suid-Afrika se adjunkpresident en voor dit byna ʼn dekade lank premier van Mpumalanga. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die party dra in hierdie tyd van rou sy medelye oor aan familie, vriende en ANC-comrades

ENG RogeronMabuza