# Met die Verkiesingskommissie se kieserregistrasienaweek wat vandag tot ‘n einde kom, moedig BOSA-leier, Mmusi Maimane, alle Suid-Afrikaners aan om te registreer vir die komende plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. Maimane sê stemreg is ‘n belangrike demokratiese reg en die enigste manier waarop burgers die regering kan vorm en maatskaplike verandering kan bewerkstellig:
Maimane moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer om te stem [KLANK]
ENG MaimaneONRegister