# Magalies Water beplan om gestruktureerde raamwerke in te stel wat daarop gemik is om voldoening aan die Blou- en Groendruppel-standaarde vir Waterdienste-owerhede in sy jurisdiksie, in Limpopo, Tshwane en Noordwes te verbeter. Magalies Water se woordvoerder, David Magae, sê dit sal onmiddellike ingrypings behels wat daarop fokus om risiko’s te versag wat verband hou met waterveiligheid, sekerheid en gehalte. Hy sê hierdie benadering sal die ontwikkeling van volhoubare hulpbronbestuursoplossings verseker:
Magalies Water beplan om gestruktureerde raamwerke in te stel [KLANK]
ENG DavidonFrameworks