Skip to content

Madlanga wys Adams tereg oor verontagsaming van kommissie tydens hewige woordewisseling [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die National Coloured Congress se parlementslid, Fadiel Adams, tereggewys oor die laat indiening van sy verklaring. Adams skryf dit toe aan probleme met sy skootrekenaar en sê hy het sy bes probeer om die sperdatum te haal. Madlanga verwerp dit as ongeloofwaardig. Hy het Adams gewaarsku om nie die kommissie, die Parlement of die mense wat hy verteenwoordig te verontagsaam nie:

ENG-Madlanga-AdamsOnDisregard