Skip to content

Madlanga vra Mashaba uit oor sy kennis van dwelm-aankoms in Aeroton [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, ondervra oor sy interaksie met die vermeende informant Tumelo Nku voor die beslaglegging in 2021 op 700-kilogram kokaïen ter waarde van 300-miljoen-rand. Die kommissie ondersoek die omstandighede rondom die Aeroton-dwelklopjag. Madlanga betwis Mashaba se getuienis oor die aankoms van die vragmotor en voer aan Nku sou hom ingelig het voor hy kon optree:

ENG-MadlangaOnTruck