Skip to content

Madlanga verwerp Matlala se aansoek om gebruik van NVG-dokumente te keer [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Regter Mbuyiseli Madlanga, het Vusimuzi “Cat” Matlala se poging verwerp om die gebruik van dokumente, wat deur die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig is, te keer. Matlala se regsverteenwoordiger, Anneliese van den Heever, het aangevoer die gebruik van verklarings wat verband hou met sy mislukte pleitooreenkoms, kan sy strafregtelike verhoor benadeel. Madlanga het egter beslis die regsbeskerming waarop Matlala staatmaak, verhoed nie die kommissie om die dokumente in oorweging te neem nie. Matlala se regspan is van voorneme om die beslissing op ‘n dringende basis vir hersiening voor te lê:

ENG-MadlangaOnMatlalaDenial