Skip to content

Madlanga-kommissie verduidelik verhouding met taakspan vir spesiale ondersoeke [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het dit duidelik gestel dat die sogenaamde Madlanga-taakspan nie ‘n onderdeel van die kommissie is nie. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, het die taakspan geskep om verwysings op te volg in die kommissie se eerste tussentydse verslag, wat in Desember aan president Cyril Ramaphosa voorgelê is. Woordvoerder Jeremy Michaels sê hulle wil die verwarring regstel na onlangse nuusberigte dat die taakspan sekere mense in hegtenis geneem het:

ENG MichaelsONTaskTeam