# Die Madlanga-kommissie het die sakeman Tumelo Nku se getuienis onbepaald verdaag om ernstige veiligheidsredes. Die besluit volg op sy aanvullende verklaring ná deeglike ondervraging oor die dwelm-inbraak in Aeroton, Gauteng, in 2021. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê die veiligheidsrisiko’s is beduidend en die ondersoek gaan met uiterste versigtigheid voort. Hy sê die formaat van Nku se getuienis sal later bepaal word en in camera-verrigtinge word nie uitgesluit nie:
Madlanga-kommissie verdaag Nku se getuienis om veiligheidsredes [KLANK]
ENG-MichaelsOnNku