Skip to content

Madlanga-kommissie stel Matlala se getuienis tot 15 Julie uit [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala se getuienis tot volgende Woensdag uitgestel. Getuienisleier Mahlape Sello het uitstel versoek omdat sy Regulasie 10.6-verklaring weens logistieke uitdagings nie gereed is nie. Matlala sal voor die kommissie verskyn twee dae na Maandag se verskyning voor die Pretoriase Handelsmisdaadhof vir sy pleitooreenkoms in die Medicare24-saak. Sy prokureur, Anneline van den Heever, het ook ingestem dat sy verklaring môre ingedien sal word:

ENG-VanDenHeever-SelloOnMatlala