Skip to content

Madlanga-kommissie sal begin sodra alle stelsels operasioneel is [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie sê ʼn nuwe begindatum vir sy werksaamhede sal bevestig word sodra alle ICT-stelsels ten volle operasioneel is. Die kommissie wat misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel moet ondersoek, sou vandag met sittings begin. Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling kon egter nie die nodige infrastruktuur betyds reël nie. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, het aan die SABC gesê diensverskaffers toets tans alle ICT-apparatuur:

ENG MichaelsOnInfrastructure