# Die Madlanga-kommissie van Ondersoek sê hy is onder toenemende druk as gevolg van die swaar werklas. Die woordvoerder, Jeremy Michaels, sê ‘n lang lys getuies moet nog getuig, met besonderhede wat weens sekuriteitskwessies beperk word. Michaels sê vertragings, insluitend ‘n verlore dag weens regsuitdagings, het die druk verhoog. Hy sê egter ten spyte hiervan is die kommissie steeds gefokus op die voltooiing van sy mandaat voor die vasgestelde sperdatum van 31 Augustus:
Madlanga-kommissie onder toenemende druk as gevolg van werklas [KLANK]
ENG-MichaelsOnList