Skip to content

Madlanga-kommissie trek aansoek vir Khan se in camera-getuienis terug [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, se aansoek om getuienis agter geslote deure teruggetrek. Khan se regspan het bevestig hy is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat hy geskiet is en kan nie opdragte gee nie. Die kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het advokaat Zubair Khan aangesê om die aansoek terug te trek en weer met behoorlike motivering in te dien:

ENG-Madlanga-KhanOnWithdrawal