# Die Madlanga-kommissie het gehoor direkteure van die Carnilinx-tabakmaatskappy is mislei om te glo ‘n regskenner kan senior Inkomstediens-amptenare beïnvloed. Die bewyse het na vore gekom tydens getuienis oor die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan. Getuienisleier Adila Hassim het gesê die betrokke raadgewer het herhaaldelik beweer hy het invloedryke kontakte, onder meer Johann van Loggerenberg en Ivan Pillay. Volgens Hassim het die direkteure later vasgestel dié bewerings is onwaar:
Madlanga-kommissie hoor tabakfirma is mislei oor Inkomstediens-invloed [KLANK]
ENG-HassimOnCarnilinxTobacco