# Die Madlanga-kommissie het gehoor die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu se stafhoof, Cedric Nkabinde, het parlementslid Fadiel Adams se klagte in November 2024 na die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie verwys. Die verwysing het gelei tot ‘n ondersoek waarby die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ander senior SAPD-beamptes betrokke was. Die getuienisleier Mahlape Sello het gesê die klagte sluit verskeie saakdossiers in wat tussen Oktober en November 2024 geregistreer is:
Madlanga-kommissie hoor Adams se klagte het tot Khumalo-ondersoek gelei [KLANK]
ENG-SelloOnComplaint