# Die Madlanga-kommissie finaliseer toetse op inligting- en kommunikasietegnologiestelsels voor die verhore oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings van politieke inmenging in misdaadvoorkoming. Woordvoerder Jeremy Michaels het aan SABC News gesê konsultasies met getuies is aan die gang terwyl die Departement van Justisie en diensverskaffers verseker dat alle stelsels funksioneel is. Hy het bevestig dat ‘n nuwe datum binnekort aangekondig sal word:
Madlanga-kommissie finaliseer inligting- en kommunikasietegnologiestelsels [KLANK]
ENG-MichaelsOnCommission